|
Dagfooie:
Jagter – R330
Nie-jagter – R275
Wildpryse:
Rooibokram R 1 200 (ingesluit trofee)
Rooibokooi R 800
Koedoebul R 10 000 (ingesluit trofee)
Koedoekoei R 2 800
Waterbokbul R 8 500
Waterbokkoei R 2 000
Sebra R 5 000
Rooihartbeesbul R 5 500
Rooihartbeeskoei R 4 600
Elandbul R10 000
Elandkoei R 6 000
Vlakvark R 750 (ingesluit vervoerpermit)
- Alle pryse sluit BTW in.
- Minimum van 3 nagte per bespreking.
- Vir groepe groter as vyf jagters kan spesiale pryse beding word.
- Alle wild word gewaarborg! n Geld terug waarborg geld in die opsig!
- 50% van die dagfooie tarief is vooruitbetaalbaar as deposito ten einde ‘n bespreking te waarborg. Sodanige betaling word gemaak deur 'n deponering in die onderneming se rekening. Bank besonderhede volg:
Rekening naam: Coventry Boerdery Ondernemings
Bank: First National Bank
Tak: Bronkhorstspruit(270350)
Rekening nommer: 62050091033(Tjek rekening)
- Die restant van die verskuldigde bedrag is betaalbaar by vertrek,in kontant.Geen tjeks word aanvaar sonder vooraf magtiging nie.Geen kredietkaart fasiliteite is beskikbaar nie.
|